send link to app

Rotsvas Afrikaans “Diere” app for iPhone and iPad


4.4 ( 9984 ratings )
Education
Developer: Rudi Erasmus
2.99 USD
Current version: 1.0, last update: 7 years ago
First release : 23 May 2014
App size: 35.56 Mb

"Rotsvas is n interaktiewe program wat spesiaal ontwerp is vir die vaslegging van basiese vaardighede vir die voorskoolse en laerskool kind.

Rotsvas Afrikaans “Diere” bied die volgende funksies:

Speel, Leer, Toets en Teken!

Rotsvas Afrikaans “Diere” bied die volgende:
Drie afdelings van diere nl: Troeteldiere, Plaasdiere en Wilde Diere!
Daar word gekyk na die volgende, diere se naam, wat diere eet, waar diere bly, asook die geluide wat hullen maak.
Daar word verseker dat die inhoud voldoen aan die kurrikulum se vereistes rakende hierdie onderwerp.

Rotsvas het n gintegreerde basis as grondslag. Vaardighede vorder progressief.
Vaardighede word bekendgestel aan die kind deur visuele(prente) en ouditiewe(klank)aktiwiteite, daarna volg ’n speelfunksie en dit word afgesluit met ’n toetsfunksie.
Rotsvas is kinder-ouer vriendelik en sodoende kry ouers die geleentheid om saam met hul kinders die basiese vaardighede te ontwikkel."